Share This Post

WackyNix se uitstekende klaskamerdekor!

WackyNix se uitstekende klaskamerdekor!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd.

Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wat reeds in haar winkel beskikbaar is. Daar kom nog baie, want sy werk tans aan ‘n hele paar nuwe ontwerpe.

Haar Juffrou-boek is ook uitstekend. Dit bevat spasie vir beplanning, notules, daaglikse herinneringe en soveel meer. Gaan kyk bietjie daarna hier.

HIER IS 5 WACKYNIX KLASKAMERDEKORTEMAS WAAROOR ONS MAL IS

Hierdie pakkette sluit almal die volgende in:

  • Deur Plakkaat
  • Vak Plakkate
  • Vlaggies
  • Nommers 1- 20
  • KlasKaptein Balkie
  • Boodskapper Balkie
  • Gang Pas
  • Alfabet
  • Dae van die week
  • Maande van die jaar
  • Groepnommers
  • Kleure
  • Vorms
  • Welkom Bannier

Plaas dekor

Flamink dekor

Kameelperd dekor

Onder die see dekor

Superhelde dekor

Besoek WackyNix se winkel om na al hierdie temas te kyk en meer!

Daar is ook honderde ander plakkate en temas vir jou klaskamer op Teacha! Kyk deur die klaskdekor-kategorie.

Share This Post