Share This Post

Grondslagfase Hulpbronne – GR 2 & 3

Grondslagfase Hulpbronne – GR 2 & 3

Graad 2 Lewensvaardigheid beplanning 2020 Kwartaal 1

GRAAD 2 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1

Die beplanning sluit 240 bladsye in.
Dit behels:
– Daaglikse beplanning
– Plakkate
– Werkkaarte
– Assessering

Besoek Winkel.

Skryfaktiwiteite – Skryf ‘n paragraaf

3 werkkaarte waar leerders kan oefen om paragrawe te skryf. Oulike prentjies om in te kleur.

Besoek Winkel.

Skryfaktiwiteite – Gee jou eie opinie

Drie skryfaktiwiteite waar leerders een van twee voorwerpe moet kies en in ‘n paragraaf hul eie opinie moet weergee.
Die soort aktiwiteit ontwikkel kritiese denke en help leerders om hulle standpunte te kan motiveer, wat belangrik is vir
skryfaktiwiteite in die Intermediêre en senior fases.

Besoek Winkel.

Klankeboek

AKTIWITEITE MET KLANKE: Ek het hierdie boekie vir my eie klas saamgestel vir die komende kwartaal. Daar is 26 aktiwiteite en die volgende klanke word in die boekie saamgevat:
aai, ooi, oei, klank, eeu, oei, bl, br, gl, gr, st, sl, sw, sm, sn, sk, dr, pl, pr, fl, dr, fr, kw, kl,Vaslegging

Besoek Winkel.

Pizza Breuke

Jou klas sal dit geniet om hul eie pizzas te skep en terselfdertyd te leer oor breuke.

Hulle kies self watter bestanddele hulle op hul pizza wil sit en teken dit dan direk op die pizza werkvel.
Of hulle kan die bestanddele uit gekleurde papier knip en op die pizza plak.
Daarna voltooi hul die werkkaarte en skryf die breuk vir elke bestanddeel.

Daar is 2 verskillende werkkaarte en jy kan kies tussen ‘n invul formaat of net lyne indien jy verkies om jou eie bewoording te doen.

Ingesluit is pizza opsies vir derdes, kwarte en vyfdes.

Besoek Winkel.

Werkkaarte: Getalkaarte en getalname 0 – 100

Invul werkkaarte vir die getalle 0 – 100. Kan gebruik word as daaglikse tel-aktiwiteit.

Besoek Winkel.

Graad 3 – Skeppende Kunste Oefening – Kwartaal 1 & 2

Oefening om verbeelding te gebruik asook netheid op inkleur werk te oefen.

Besoek Winkel.

Graad 3 werkboeakies kwartaal 1-4

Hierdie pakket sluit 4 werkboekies in vir elke kwartaal (+- 400 werkvelle).

Besoek winkel

Graad 3 en graad 3 wiskunde – mental maths

Maal en Deel somme, vinnige optrek en aftrek somme, en tel aan en tel terug oefeninge ook (35 werkvelle).

Besoek winkel.

Graad 3 lesplanne

Die lesplanne word opgestel volgens die ATP’s en alle CAPS dokumente. Die lesplanne is op gestel vir al 12 weke van kwartaal 2 en bevat al vier vakke – Afrikaans huistaal, Wiskunde, English FAL en Lewensvaardigheid.

Besoek winkel.


Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.