Share This Post

Die opstel van skryfbehoeftelyste vir die jaar het sopas baie makliker geword met YourSchoolBox

Die opstel van skryfbehoeftelyste vir die jaar het sopas baie makliker geword met YourSchoolBox

YourSchoolBox maak terug skool toe skryfbehoefte bestellings makliker.

As jy nie kans sien vir terug skool toe skryfbehoefte aankope nie, sal jy verheug wees om YourSchoolBox te ondek  – ‘n oplossing om alles dit vir skole en ouers te vereenvoudig.

Bespaar tyd EN geld

Met meer as ‘n dekade se ervaring in skryfbehoefte e-handel, is die span agter YourSchoolBox hier om onderwysers en ouers te red van al die administrasie agter die opstel van skryfbehoeftelyste, sowel as al die tyd van na ‘n winkel toe te reis en deur die gange te soek vir die regte gomstok of potlood. Boonop is YourSchoolBox bekostigbaar en bespaar koste vir beide skole en ouers.

Voordele vir skole

YourSchoolBox verwyder die moeite uit skryfbehoefte opstelling en -bestelling. Aangesien YourSchoolBox alles wat met bestellings te doen het bestuur, is daar geen operasionele vereistes vir jou nie, wat jou tyd bevry.

Skole wat YourSchoolBox gebruik, kan:

  • Lyste vinnig en maklik aanlyn skep (of kry YourSchoolBox om dit vir jou te bestuur!)
  • ‘n Vasgestelde persentasie van alle terug skool toe aankope van ouers verdien EN vinnig betaal word (alle bedrae verskuldig aan jou skool word in Januarie betaal)
  • ‘n 20% Afslag kry op jou skool se algemene skryfbehoefte vereistes deur die jaar
  • ‘n 30-Dae rekening opsie geniet, sodat jou skool algemene skryfbehoeftes deur die jaar kan bestel

Voordele vir ouers

YourSchoolBox is die maklikste manier vir ouers in Suid-Afrika om terug skool toe skryfbehoeftes te koop. Deur die skool se vooraf-ingevulde skryfbehoeftelyste te gebruik, kan ouers binne minute bestellings plaas.

Ouers wat YourSchoolBox gebruik, kan:

  • Hul skool se voorkeur afslagkode gebruik en spaar
  • Skryfbehoeftes enige plek in Suid-Afrika laat aflewer (dit spaar jou ‘n besoek aan die winkels)
  • Alles op een slag bestel vir kinders by verskillende skole, indien nodig
  • ‘n HERO parent word vir ekstra afslag en bykomende voordele

Met YourSchoolBox se tegnologie, kan jou skool hul maklikste skryfbehoefte bestelproses nóg geniet.

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.